Email
Call
Home  » HI-Tech  » Decoders & Satellites  »Listing #28461
R480

Technician for DSTV installations Call Sarel I do the work myself 072 523 5935

  Rating: 3 ( 2 Votes)
Posted Apr 16, 2018 | Hits: 642
Province: Gauteng
City: Pretoria-Tshwane
Address: Solomon Mahlangu drive
Ad Type: Offering
Geakkrediteerde DStv Tegnikus in Pta-Oos:

Skakel Sarel 072 523 5935.

Ek doen die werk myself! Beste gehalte vakmanskap gewaarborg.

Ons doen installasies, verkope, herstel, probleem oplossing, tegniese advise, toetsing van dekodeerders, CCTV kameras, sekuriteit tegnologie, netwerk distribusie, Kodi tv bokse, ‘android TV setup box’, ShowMax, Netflix, ‘Stream DStv live in full HD’, ons is spesialiste in DStv distribusie, tuis teater en klanstelsel installasies. (Jare se ondervinding, doen dit die eerste keer reg!)

Ons doen installasies van: Explora, HD PVR, DStv Extra view, herinstallasies, verskuiwings, Tuis teater en klankstelsels, sein opsporing, DStv skottel instelling, LNB fout opsporing, LED / SUHD TV, QLED TV, ‘Smart TV’, 4K TV en Ultra HD, Curved UHD TV / platskerm / projektor installering en montering van TV’s. Ons doen ook verkope van TV arms, klankstelsels, luidsprekers, rakke ens.

Goedgekeur deur meeste groot handelaars.

Professionele diens en die beste produkte gewaarborg.

Ek doen die werk myself en ons werk is altyd van die hoogste kwaliteit en baie netjies.

Kontak Sarel, skakel of WhatsApp 072 523 5935.

Gelee in Pretoria-Oos, maar ons diens alle omliggende areas.
Ons diens huise, woonstelle, gastehuise, restaurante, winkels, winkelsentrums, landgoed, besighede ens.
Besoek ons ‘facebook’ bladsy en hou van ons, skakel my gerus met enige navrae!


DSTV installations, repairs, re-locations, fault finding, explora, HD, signal finding, fitment of flatscreen tv's, fitment of wall brackets,home theatre installations, surround sound. We service houses, apartments, restaurants, offices, businesses, guest houses etc.

Best quality workmanship and products guaranteed.
I do the work myself, call Sarel 072 523 5935

Situated in Pta East but covering all off Pta and surrounding areas.
0 comments

0 comments on Technician for DSTV installations Call Sarel I do the work myself 072 523 5935

Please sign in so you can post a comment.

Sarel


+2********Show phone
+2********Show WhatsApp
Email
 Share  Report  Favorite  Add to Compare

Similar Ads

Go to top