Home  » Merchandise  » Electronics  » Gas stove/oven » Ad ID: 6622

Gas stove/oven

R5,500

Ad Details

Listed:
Dec 07, 2016
Province: North West
City:
Potchefstroom
Phone: 0828402028
Ad Type: Offering

Te Koop - Potch
Idiaal vir jou verjaarsdag partydjie, in jou lapa, onder die afdak, langs die swembad selfs by die viswater of kampeer.
Dan haal jy jou elektriese stoof uit en gebruik net gas, dis goedkoop en baie vinnig,
Zero 6 burner gas oond/stoof vir slegs R5500 in the box, met regulator, 1.2 m pyp en 1 jaar waarborg. Standaard 84l oond 760x600x860 hoog.
9 kg gas kry jy 24/7 by enige engen vulstasie, jy het ook nie nodig vir n gas installasie nie - dis n freestanding stoof.
Jy kan hom vandag kom haal.
Bel of whatsapp Jaco @ 082 840 2028

Contact info

Comments (0)