Home  » Property  » Rooms & Roommates  » 2slaapkamer woonstel te deel in Merrimansquare vanaf 1 Des 2016 » Stock No: 39270

2slaapkamer woonstel te deel in Merrimansquare vanaf 1 Des 2016

R4,800

Ad Details

Listed:
Jan 10, 2017
Province: Western Cape
City:
Stellenbosch
Address: Merrimansquare
Map Location:
For Sale by: Owner
Property Type: Residential
Bedrooms: 2
Bathrooms: 1
Available from: 1 Desember 2016

Soek eerstejaar mansstudent om woonstel te deel.
Verkieslik student wat in 2017 BSc Agric gaan studeer.
Nie-Roker en lief vir sport (rugby en golf)
Woonstel baie netjies met gelamineerde vloere, baie ingeboude kaste, ingeboude lessenare en goed toegeruste kombuis.
Water ingesluit
Koopkrag
Ten volle gemeubuleer - slegs kamer beskikbaar ongemeubuleer.
2 damesstudente tans woonagtig tot einde November.

Contact info

Comments (0)