Home  » Business Services  » Creative  » Die Geskenke Trommel » Ad ID: 34317

Die Geskenke Trommel

Ad Details

Listed:
Nov 18, 2016
Province: Gauteng
City:
Pretoria North
Address: kolonnade retail park, montana
Map Location:
Phone: 0828041304

Die GESKENKE TROMMEL - Kolonnade Retail Park (in Furniture City lokaal) se tafels staan spoggerig gelaai met die mooiste goed, vir sus en ma, pa en ouboet...eetgoed, klere,draadgoed, houtgoed, skinkborde en juwele, mooiste skilderye..Kom maak n draai ons het n "teetuin" in die winkel met vars, geurige koffie, pannekoek en ander lekkergoed, ouma en die buurvrou sal dit ook geniet!

Ons mark is volstoom aan die gang..elke dag van die week by Kolonnade Retail park, Saterdae 8-5 nm en Sondae 9- 4nm...kom maak n snuffel-draai..

Contact info

Comments (0)

You might be interested in these related ads
Sponsored Links
Monarch Designs

MSite Studio is a software development and web design company in Gauteng South Africa. Such as SEO services, custom design, basic website design CMS and more.