Home  » Property  » House & Flats for Rent  » GROOT 3 Slaapkamer huis te huur op kleinhoewe » Ad ID: 15887

GROOT 3 Slaapkamer huis te huur op kleinhoewe

R4,500

Ad Details

Listed:
Nov 14, 2016
Province: Gauteng
City:
Pretoria-Tshwane
Map Location:
Phone: 0720596588
To rent by: Owner
Available From: Immediately
Property Type: House
Bedrooms: 3
Bathrooms: 2
Amenities:
Dining Room
Garden
Pet Friendly
Parking

Woonhuis te huur op kleinhoewe. 3 slaapkamers, 2 badkamers (1 met bad en 1 met stort), aantrekkamer, spens, was/strykkamer, kombuis met 4 plaat stoof, sit/eetkamer, kroeg en kaggel. Vertrekke ruim en groot. Patio, buite braai area en Dstv skottel. Groot erf. 1 Onderdak parkering. Stoorkamer adisioneel beskikbaar. Diefwering, veiligheidshek en buiteligte snags op perseel. Goeie dstv, cell. en internet opvangs. Werkers na ure en oor naweke beskikbaar om tuin in stand te hou. Klein hondjies, katte, voëls en visse welkom. Misdaad in omgewing laag in vergelyking met baie ander gebiede. Bure in onmiddelike area. Bus vir skoolkinders na Hoër en laerskool na Cullinan vertrek 400m vanaf woning. Winkel sentrums, kliniek en vulstasies in onmiddelike omgewing. Woning geleë 400m vanaf teerpad R573. Woning is 40 km vanaf Zambesie rylaan. Google ruitverwysing Lat:25.47863S en Long.28.58982E. Teerpad word tans na 4 bane opgegradeer vanaf Zamesie rylaan tot in Groblersdal. R4500,00 huur per maand. Kragverbruik nie ingesluit nie. Huurders sal gekeur word. Na ondertekening van die huurkontrak, is die deposito en eerste maand se huur vooruitbetaalbaar voordat okkupasie van die woning kan geskied. Kontak Gerhard by 0720596588…….

Contact info

Comments (0)