Home  » Pets  » Dogs & Puppies  » OP SOEK NA GOEIE WAGHOND » Ad ID: 12734

OP SOEK NA GOEIE WAGHOND

R0

Ad Details

Listed:
Nov 19, 2016
Province: Western Cape
City:
Cape Town
Address: VELDDRIF WESKUS
Map Location:
Phone: 0728011418
For Sale by: Owner
Dog Breed: watch dog

ONS IS OP SOEK NA 'N GROTERIGE HOND WAT GOED MET KLEINER HONDE OOR DIE WEG SAL KOM. OOK 'N GOEIE WAGHOND. ONS IS DIERE LIEFHEBBERS EN WAARBORG 'N BAIE GOEIE HUIS VIR DIE DIER. U IS WELKOM OM SELF TE KOM KYK VIR GEMOEDSRUS.

ONS HET 'N HEERLIKE GROOT ERF EN IS OOK BEDAGS TUIS. ONS IS IN VELDDRIF LANGS DIE WESKUS. ONS SAL DIE HOND KOM KRY AL IS U IN 'N ANDER OMGEWING WOONAGTIG. SOLANK DIT IN KAAPSTAD AREA IS. INDIEN U DALK NA 'N KLEINER PLEK VERHUIS EN SOEK 'N GOEIE HUIS VIR DIE HOND. KONTAK MY ASB.

PETRO

072 801 1418

Contact info

Comments (0)

You might be interested in these related ads
Sponsored Links

Dog breeds, puppies for sale in South Africa. KUSA registered breeders listed in Dog Directory SA's Favourite & No.1 pet site.