Home  » Events Nationwide  » Gigs & Nightlife  » Eet soveel soetgoed as wat jy wil » Ad ID: 12304

Eet soveel soetgoed as wat jy wil

R50

Ad Details

Listed:
Nov 12, 2016
Province: Free State
City:
Bloemfontein
Address: Bobbies Park
Map Location:
Phone: 0823404786

Eet soveel soetgoed as wat jy wil op Saterdag 24 Oktober by Bobbies Park Bloemfontein vir slegs R50 per person.

Ten bate van die Tuisbakkers blootstellings projek

Staan 'n kans om lekker pryse te wen.

Al die soetgoed - van koeke, terte, fudge, koeksisters tot lekkergoed en Banting soetgoed - word verskaf deur mense wat van die huis af soetgoed maak vir 'n inkomste. Hulle het ingeskryf vir die "Soet Smulgoed Kompetisie" en die publiek moet kom stem vir die lekkerste produkte.

Daar kan nog ingeskryf word vir die Soet Smulgoed Kompetisie. Die Kompetisie sluit 15 Oktober en die Algehele wenner gaan beloon word met 'n Naweek wegbreek by Cheasas Peak ter waarde van R4700.00

Tydens hierdie geleentheid word ook 'n "Crafters market" gehou. Daar sal die mooiste hangemaakte items beskikbaar wees. Stalletjies is ook nog beskikbaar as jy wil uitstal.

Husky Rescue gaan worsrolle verkoop om broodnodige fondse vir hul rescue projek in te samel

Kontak vir Rika 0823404786 vir inligting van al bogenoemde

Contact info

Comments (0)