Home  » Jobs  » Sales  » Begin n toekoms in Verkope en Bemarking » Ad ID: 11158

Begin n toekoms in Verkope en Bemarking

Ad Details

Listed:
Nov 18, 2016
Province: Gauteng
City:
Roodepoort
Address: Corner of Jim Fouche and Hendrik Potgieter road
Map Location:
Phone: 0110293520
Industry: Sales and Marketing
Job Type: Permanent

Vision Marketing is n verkoops en bemarkings besigheid in Roodepoort in beheer van bemarking van groot produkte en bekende name. Ons het n energieke en opwindende werk omgewing en is daagliks besig om te groei.
On is opsoek na candidate wat n toekoms wil begin en passie vol is oor die rigting waarin hulle werk.
Kandidate moet aan die volgende vereistes voldoen:
• Moet matriek he
• Moet vertroubare vervoer he
• Moet op n daaglikse basis in Roodepoort kan kom
• Moet vlot engels kan praat
• Moet tussen die ouderdom van 18-27 wees
Kandidate moet die volgende eienskappe besit:
• Passivol
• Energiek
• Betroubaar
• Onafhanklik
• Sosiaal
As jy voldoen aan die bo genoemde en jy’s n person wat maklik met ander kan praat en oor die weg kom is hierdie die rigting vir jou.

Contact info

Comments (0)